Huis van Welfe

Die grondgebied van die Huis van Welfe in die dae van Hendrik die Leeu.

Die Huis van Welfe of Guelfe[1] is ’n Europese dinastie wat van die 11de tot die 20ste eeu baie Duitse en Britse monarge en in die 18de eeu Iwan VI van Rusland ingesluit het.

  1. "Guelfe" in die WAT. Aanlyn by viva-afrikaans.org (intekening nodig). Besoek op 17 September 2020.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy